Maak hoofkeuseskerm oop

Kleinheuningwyser

(Aangestuur vanaf Indicator minor)

Die kleinheuningwyser (Indicator minor) is 'n algemene standvoël in woud, boomveld en digte savanne; ook in tuine. Die voël is 15 cm groot en weeg 25 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as Lesser honeyguide.

Kleinheuningwyser
2007 09 22 Lesser Honeyguide.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. minor
Binomiale naam
Indicator minor
Stephens, 1815

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Indicator minor". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.