Kleinswartrugmeeu
Die Kleinswartrugmeeu (Larus fuscus) is 'n seldsame somertrekvoël in Suider-Afrika en word veral van Oktober tot April gesien. Die voël word 52 – 65 cm lank, 600 - 1 150 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 - 1.4 m. In Engels staan die voël bekend as die Lesser black-backed Gull.
Kleinswartrugmeeu | |
---|---|
'n Kleinswartrugmeeu | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. fuscus
|
Binomiale naam | |
Larus fuscus |
Fotogalery
wysig-
Wyfie met haar kuiken.
-
In vlug.
-
Museumeksemplaar
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Larus fuscus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Larus fuscus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)