Maak hoofkeuseskerm oop

Die Geelborshyliota (Hyliota flavigaster) is 'n seldsame standvoël in hoë miombo-boomveld, insluitende miombo in laagland-Mosambiek. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-bellied Hyliota.

Geelborshyliota
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sylviidae
Genus: Hyliota
Spesie: H. flavigaster
Binomiale naam
Hyliota flavigaster
Swainson, 1837

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Hyliota flavigaster". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.