Grootbruinsterretjie
Die Grootbruinsterretjie (Anous stolidus) is 'n algemene voël en somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 36 – 44 cm lank, 170 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 80 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Brown Noddy.
Grootbruinsterretjie Grootbruinseeswael | |
---|---|
Grootbruinsterretjies in die Filippyne. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. stolidus
|
Binomiale naam | |
Anous stolidus (Linnaeus, 1758)
|
Fotogalery
wysig-
'n Grootbruinsterretjie.
-
Volwassene met kuiken.
-
Die kop van naby.
-
Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Anous stolidus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anous stolidus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)