Rooiborsruigtesanger
(Aangestuur vanaf Bradypterus victorini)
Die rooiborsruigtesanger (Cryptillas victorini) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige kus- en bergfynbos, tipies in digte ruigtes langs strome en in klowe. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 16 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Victorin's warbler.
Rooiborsruigtesanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cryptillas Oberholser, 1899
|
Spesie: | C. victorini
|
Binomiale naam | |
Cryptillas victorini (Sundevall, 1860)
| |
Sinonieme | |
Bradypterus victorini |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1