Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gewone fret (Spermestes cucullatus) is 'n volop standvoël in grasagtige gebiede in boomveld, woudrande en tuine. Hulle broei een-een of in los kolonies. Die voël is 9 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronze mannikin.

Gewone fret
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Lonchura
Spesie: L. cucullata
Binomiale naam
Lonchura cucullata
(Swainson, 1837)
     verspreiding
     verspreiding
'n Volwasse fret in Uganda dra 'n saadkop van groen buffelsgras (Panicum) vir nesbou. Groen Digitaria- en Sporobolus-gras word ook gebruik.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Lonchura cucullata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.