Kleinwulp
Die Kleinwulp (Numenius phaeopus) is voël wat in die Noordelike Halfrond broei en jaarliks na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 82 cm. In Engels staan die voël bekend as die Commen whimbrel.
Kleinwulp | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Charadriiformes |
Familie: | Scolopacidae |
Genus: | Numenius |
Spesie: | N. phaeopus
|
Binomiale naam | |
Numenius phaeopus (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|
Fotogalery
wysig-
'n Kleinwulp se eier.
-
Kleinwulp in vlug oor Ysland.
-
Kleinwulp in Ysland.
-
'n Amerikaanse subspesie in Acapulco.
-
Op die Española-eilande.
-
Boesmansriviermond in Suid-Afrika.
-
Dié een is in Australië afgeneem.
-
Posseël van die Faroëreilande.
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2016). "Numenius phaeopus". IUCN Red List of Threatened Species. 2016: e.T22693178A86585436. doi:10.2305/IUCN.UK.2016-3.RLTS.T22693178A86585436.en. Besoek op 19 November 2021.