Baardwipstert
(Aangestuur vanaf Cercotrichas quadrivirgata)
Die baardwipstert (Cercotrichas quadrivirgata) is 'n standvoël wat voorkom in die Laeveld, suid- en sentraal-Mosambiek en oos-, wes- en noord-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Bearded scrub robin.
Baardwipstert | |
---|---|
Volwassene te Phinda-wildtuin, KwaZulu-Natal | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. quadrivirgata
|
Binomiale naam | |
Cercotrichas quadrivirgata (Reichenow, 1879)
| |
Sinonieme | |
Erythropygia quadrivirgata |
Voorkoms
wysigDie voël word 14–16 cm lank en weeg 22-31 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant en het 'n geeloranje borsrand en sye.
Galery
wysig-
Volwassene langs die Krokodilrivier, Mpumalanga -
Volwassene te Tembe-olifantpark, KwaZulu-Natal -
Nesverlater in Mkhuzewildtuin -
Nesverlater in Mkhuzewildtuin
Subspesies
wysig- Cercotrichas quadrivirgata erlangeri
- Cercotrichas quadrivirgata interna
- Cercotrichas quadrivirgata wilsoni
- Cercotrichas quadrivirgata rovumae
- Cercotrichas quadrivirgata brunnea
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Erythropygia quadrivirgata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)