Mkhuze-wildreservaat
Die Mkhuze-wildreservaat (Zoeloe: uMkhuze) is 'n 40 000 hektaar (360 vierkante kilometer) wildreservaat geleë in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is op 15 Februarie 1912 as 'n beskermde gebied geproklameer.
Mkhuze-wildreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Richardsbaai |
Koördinate: 27°39′0″S 32°15′0″O / 27.65000°S 32.25000°O | |
Oppervlak | 40 000 ha |
Openingsjaar | 1912 |
Bestuursliggaam | Ezemvelo KZN-Natuurlewe |
Soogdiere en andere
wysigDie reservaat beskik oor 'n verskeidenheid vrylopende wildsoorte:
- Afrika-olifant
- buffel
- hiëna
- jagluiperd
- kameelperd
- koedoe
- leeu
- luiperd
- nylkrokodil (reptiel)
- sebra
- seekoei
- steenbok
- swartrenoster en witrenoster
- swartwildebeest
- wildehond
-
volstruis en baie ander dierelewe.
Die reservaat het 'n verskeidenheid natuurlike habitatte wat akasia-savanna, gemengde bosveld, sandbos, rivierwoud, riviere en panne, grasveld, kranse en kliprante insluit.
Akkommodasie
wysig- Mantuma-hoofkamp
- Nhlonhlela-boskamp
- Umkhumbe-tentboskamp
Eksterne skakels
wysig- KwaZulu-Natal Provinsiale Regering se tuiswerf Geargiveer 22 Desember 2007 op Wayback Machine
- Ezemvelo KZN Wildlife
Bronne
wysig- Atlas of National Parks and Reserves of South Africa. Mapstudio. 2004. ISBN 978-1-86809-842-2.
- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.