Tembe-olifantpark
bewaringsgebied
Die Tembe-olifantpark is geleë in KwaZulu-Natal en is 30 000 hektaar groot. Die reservaat is oos van die Ndumo-natuurreservaat geleë, aan die Mosambiekse grens, en is bekend om sy olifante.
Tembe-olifantpark | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Tembe |
|
|
Koördinate: 27°2′55″S 32°25′20″O / 27.04861°S 32.42222°O | |
Oppervlak | 30 000 ha |
Galery
wysig-
Tongadoringkatjiepiering (H. microphyllus) van Tembe se sandwoud
-
Wildehond in Tembe
-
Natalse groenslang (P. natalensis) te Tembe
Bron
wysig- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.