Hyperacanthus microphyllus
Boom spesie
Die tongadoringkatjiepiering (Hyperacanthus microphyllus) is 'n boom wat ongeveer 2-7 m hoog word. Die boom is inheems aan KwaZulu-Natal, Mosambiek en Zimbabwe, waar dit onder meer in sandwoud aangetref word.
Tongadoringkatjiepiering | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Hyperacanthus |
Spesie: | H. microphyllus
|
Binomiale naam | |
Hyperacanthus microphyllus (K.Schum.) Bridson, (1985)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 689.7.[1]