Donkersingvalk
(Aangestuur vanaf Melierax metabates)
Die donkersingvalk (Melierax metabates) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël wat in die noorde van Suid-Afrika en Botswana, Zimbabwe en Mosambiek voorkom. Die voël word 43 – 50 cm groot, weeg 480 - 880 g met 'n vlerkspan van 1 meter. Die voël vang gewoonlik lewendige prooi. In Engels staan die voël bekend as Dark chanting goshawk.
Donkersingvalk | |
---|---|
'n Volwasse donkersingvalk in die Kapama-wildreservaat naby Hoedspruit, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. metabates
|
Binomiale naam | |
Melierax metabates Heuglin, 1861
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Melierax metabates. |
Bronne
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- ↑ BirdLife International (2012). "Melierax metabates". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)