Rooirugstreepkoppie
voëlspesie
Die Rooirugstreepkoppie (Emberiza flaviventris) is 'n algemene standvoël in boomveld en vogtige savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 tot 22 gram. In Engels staan die voël as die Golden-breasted bunting bekend.
Rooirugstreepkoppie | |
---|---|
In Hluhluwe-Imfolozipark, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. flaviventris
|
Binomiale naam | |
Emberiza flaviventris Stephens, 1815
|
Subspesies
wysigDaar is drie subspesies:
- E. f. flaviventris, kom van die Kaapprovinsie tot suidelike Soedan voor.
- E. f. flavigaster kom in 'n smal strook oor die rant van die Sahara voor.
- E. f. princeps kom in suidelike Angola en Namibië voor.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Emberiza flaviventris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)