Roosspreeu
(Aangestuur vanaf Pastor roseus)
Die Roosspreeu (Pastor roseus) is 'n seldsame Palearktiese broeiende voël en swerwer wat oorwinter in Suid-Asië. Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika, eenkeer in die Kgalagadi-oorgrenspark en die ander keer by Kasane in Noord-Botswana. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 62 – 88 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rose-coloured Starling.
Roosspreeu | |
---|---|
Somergewaad: Volwasse mannetjie (middle); Wyfie (onder), en onvolwasse voëls (agter) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sturnus (maar, sien teks)
|
Spesie: | S. roseus
|
Binomiale naam | |
Sturnus roseus (Linnaeus, 1758)
| |
Sinonieme | |
Pastor roseus See text. |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sturnus roseus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2004). Sturnus roseus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 12 Mei 2006.