Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rooikopkwelea (Quelea erythrops) is 'n skaars intra-Afrika, broeiende trekvoël in vogtige grasveld en aangresende boomveld. Hulle broei in kolonies, gewoonlik in rietplate. Die voël is 11 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Quelea.

Rooikopkwelea
Rooikopkwelea begin om nes te bou in 'n vleiland in Suid-Afrika.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Quelea
Spesie: Q. erythrops
Binomiale naam
Quelea erythrops
(Hartlaub, 1848)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Quelea erythrops". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.