Maak hoofkeuseskerm oop

Die spookvoël (Malaconotus blanchoti) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in gevestigde breëblaar- en akasiaboomveld.

Spookvoël
Grey-headed Bushshrike (Malaconotus blanchoti) in tree.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. blanchoti
Binomiale naam
Malaconotus blanchoti
Stephens, 1826

Die voël is 26 cm groot en weeg 77 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-headed bushshrike.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Malaconotus blanchoti". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.