Maak hoofkeuseskerm oop

Die witpenswindswael (Tachymarptis melba) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël. Hulle kom dikwels in groot gemengde swerms saam met ander windswaels voor. Die voël is 20 – 22 cm lank en 68 - 90 g groot. In Engels staan die voël as die Alpine Swift bekend.

Witpenswindswael
'n Witpenswindswael in Spanje.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Tachymarptis
Spesie: T. melba
Binomiale naam
Tachymarptis melba
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding.
Verspreiding.

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Tachymarptis melba". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.