Witborswoudlyster
(Aangestuur vanaf Alethe fuelleborni)
Die Witborswoudlyster (Pseudalethe fuelleborni) is 'n skaars standvoël van kuswoud in Sentraal- Mosambiek. Die voël is onopsigtelik en kom een-een of in pare voor. Hulle soek kos op die woudvloer en vlieg op na sitplek wanneer hulle gesteur word. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 52 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-chested Alethe.
Witborswoudlyster | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. fuelleborni
|
Binomiale naam | |
Alethe fuelleborni Reichenow, 1900
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1