Rooivlerkpatrys
voëlspesie
Die rooivlerkpatrys (Scleroptila levaillantii) is 'n algemene standvoël en kom in die Oos-Kaap en Drakensberg voor. Die voël is 33 – 38 cm groot en weeg 360 - 550 gram. Hulle leef in grasveld en landerye. In Engels staan die voël bekend as die red-winged francolin.
Rooivlerkpatrys | |
---|---|
Rooivlerkpatrys in Rietvlei Natuurreservaat, naby Pretoria | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. levaillantii
|
Binomiale naam | |
Scleroptila levaillantii (Valenciennes, 1825)
| |
Sinonieme | |
Francolinus levaillantii |
Fotogalery
wysig-
Rooivlerkpatrys in KwaZulu-Natal
-
Skets van 'n volwasse rooivlerkpatrys, 1838
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Scleroptila levaillantii. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1