Swartpiek
Die swartpiek (Myrmecocichla formicivora) is 'n endemiese, algemene standvoël in oop, plat landskappe, veral kortgrasveld. Hulle verkies gebiede besaai met termiethope. Hulle kom in groepies voor. Die voël is 17 – 18 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ant-eating chat.
Swartpiek | |
---|---|
Mannetjie | |
Wyfie in Botswana | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. formicivora
|
Binomiale naam | |
Myrmecocichla formicivora (Vieillot, 1818)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Myrmecocichla formicivora. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Myrmecocichla formicivora". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)