Bronssuikerbekkie
(Aangestuur vanaf Nectarinia kilimensis)
Die bronssuikerbekkie (Nectarinia kilimensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade van woudrande, varingveld en aangrensende grasveld. Die voël is 14 – 22 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronzy sunbird.
Bronssuikerbekkie | |
---|---|
Mannetjie wat Leonotis-bloeisels vreet. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. kilimensis
|
Binomiale naam | |
Nectarinia kilimensis Shelley, 1884
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Nectarinia kilimensis. |
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Nectarinia kilimensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1