Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kwartelkoning (Crex crex) is 'n skaars trekvoël wat leef in langgrasveld en oop savanne. Die voël kom slegs in die oostelike gedeelte van Suider-Afrika voor en sy status word aangegee as Kwesbaar. Die voël is 25 – 30 cm groot en weeg 130 - 200 gram. In Engels staan dit bekend as die Corn crake.

Kwartelkoning
Corncrake2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. crex
Binomiale naam
Crex crex
Crexcrex.png
Benaderde verspreiding
██  Broeigebied in die somer ██  Besoekers in die noordelike winter
Sinonieme[2]

Crex pratensis

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Crex crex". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. Stone, Witmer (1894). “A Review of the Old World Rallinae”. Proceedings of the Academy of Natural Sciences of Philadelphia 46: 130–149.