Suidpoolroofmeeu
Die Suidpoolroofmeeu (Catharacta maccormicki) is 'n seldsame deurtogtrekvoël in Suider-Afrika en aasvreter om vistreilers. Die voël word 53 – 60 cm lank, 1,2 - 1,5 kg groot met 'n vlerkspan van 1,3 m. In Engels staan die voël bekend as die South polar skua.
Suidpoolroofmeeu | |
---|---|
'n Suidpoolroofmeeu | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. maccormicki
|
Binomiale naam | |
Stercorarius maccormicki (Saunders, 1893)
|
Fotogalery
wysig-
'n Suidpoolroofmeeu in Antartika.
-
Suidpoolroofmeeu in vlug.
-
Illustrasie, 1896.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Stercorarius maccormicki. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Stercorarius maccormicki". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)