Maak hoofkeuseskerm oop

Die hadeda (Bostrychia hagedash) is 'n groot (lengte 76–89 cm) gryserige voël met kenmerkende glansende, bronskleurige vlerke.

Hadeda
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Threskiornithidae
Genus: Bostrychia
Spesie: B. hagedash
Binomiale naam
Bostrychia hagedash
(Latham, 1790)
Die verspreiding van die hadeda in Suider-Afrika
Die verspreiding van die hadeda in Suider-Afrika
Bostrychia hagedash

Inhoud

IdentifikasieWysig

Die voël vertoon grys-bruin, met glansende (groen en brons) vlerke. Kop is grys van kleur met 'n wit streep agter die snawel.

HabitatWysig

Graslande, plase en voorstedelike tuine.

VerspreidingWysig

Kom voor in die oostelike suidelike Afrika.

GeluidWysig

ha-ha-ha-de-da.

Ander nameWysig

  • Engels: Hadeda Ibis
  • Duits: Hagedasch
  • Wetenskaplike naam: Bostrychia hagedash

Sien ookWysig