Swartkopmeeu
(Aangestuur vanaf Larus ridibundus)
Die Swartkopmeeu (Chroicocephalus ridibundus) is 'n somerswerwer en word dikwels saam met ander meeue by kus- en binnelandse watermassas gesien. Die voël is 35 – 40 cm lank, 240 - 360 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 100 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Black-headed Gull.
Swartkopmeeu | |
---|---|
Volwassene in sy somerkleed. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ridibundus
|
Binomiale naam | |
Chroicocephalus ridibundus (Linnaeus, 1766)
| |
Sinonieme | |
Larus ridibundus |
Fotogalery
wysig-
Volwasse voël in sy winterkleed.
-
Volwassene in somerkleed.
-
'n Onvolwasse swartkopmeeu.
-
Museumeksemplare.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Black-headed Gull. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2004). Larus ridibundus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.