Witliesbosbontrokkie
(Aangestuur vanaf Batis molitor)
Die witliesbosbontrokkie (Batis molitor) is 'n klein sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort. Die voël is 'n algemene standvoël in breëblaarboomveld en doringboomsavanne. In Engels staan die voël as die Chinspot batis bekend.
Witliesbosbontrokkie | |
---|---|
Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. molitor
|
Binomiale naam | |
Batis molitor Küster, 1850
|
Identifikasie
wysigDie voëljie is 13 cm lank en weeg 12 gram. Dit is die algemeenste bosbontrokkie in vogtige savanne en sy gebied oorvleuel effens met die Priritbosbontrokkie in die weste en die Mosambiekbosbontrokkie in die ooste. Die mannetjie verskil van die Priritbosbontrokkie: die sye is wit en nie donker gevlek nie. Die borsband is ook breër en die rug effe grys en nie gevlek soos dié van die Mosambiekbosbontrokkie nie. Die wyfie se rug is nie gevlek soos die van die Mosambiekbosbontrokkie nie.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7