Rooipootmalgas

(Aangestuur vanaf Sula sula)

Die Rooipootmalgas (Sula sula) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Verder suid is die voël skaars. Die voël is 66–77 cm groot en weeg 820–950 g met 'n vlerkspan van 0,9–1,1 m. Daar broei ongeveer 3 500 pare op Europa-eiland en 1 300 pare op Fernando de Noronha. In Engels staan die voël bekend as Red-footed booby.

Rooipootmalgas
'n Rooipootmalgas
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. sula
Binomiale naam
Sula sula
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Sula piscator

Sistematiese klassifikasie

wysig
 Sulidae (malgasse)  

 Morus  

Noordelike malgas




Witmalgas



Australiese malgas





Papasula (Gryspootmalgas)



 Sula  

Rooipootmalgas




Bruinmalgas




Brilmalgas




Gwanomalgas



Bloupootmalgas







Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Sula sula". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

wysig