Maak hoofkeuseskerm oop

Die withelmlaksman (Prionops plumatus) is 'n algemene standvoël in gevestigde boomveld maar kan in die winter wyd verspreid buite sy broeigebied gevind word.

Withelmlaksman
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Prionopidae
Genus: Prionops
Spesie: P. plumatus
Binomiale naam
Prionops plumatus
(Shaw, 1809)

Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-crested helmetshrike.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Prionops plumatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.