Indiese spreeu
Die Indiese spreeu (Acridotheres tristis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in stedelike en voorstedelike gebiede en kom ook om plase voor. Die voël is vanaf Asië ingevoer en die verspreidingsgebied kring maandeliks verder uit. Hulle slaap gewoonlik kommunaal saam en pik soms ektoparasiete van vee en wild af. Die voël is 25 cm groot en weeg 65 - 135 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Myna.
Indiese spreeu | |
---|---|
In Kolkata, Indië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. tristis
|
Binomiale naam | |
Acridotheres tristis (Linnaeus, 1766)
| |
Subspesies | |
Acridotheres tristis melanosternus | |
Verspreiding |
Fotogalery
wysig-
Indiese spreeu naby Sukhna-meer Chandigarh in Indië
-
Indiese spreeu in Australië
-
Kuikens in nes
-
Eiers
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Acridotheres tristis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Indiese spreeu.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Indiese spreeu