Indringerspesies van Suider-Afrika

Wikimedia lysartikel

Hierdie lys bevat spesies wat nie plante is nie en wat uitheems aan Suider-Afrika is en as indringers beskou word.

Afrikaanse naam Binomiale naam Engelse naam Tipe Inheems in Status
Blouwang-sonvis Lepomis macrochirus Bluegill sunfish Varswatervis Noord-Amerika Word gemonitor
Duitse perdeby Vespula germanica German wasp Perdeby Europa Navoring deur Karla Haupt, ’n M.Sc.-student aan die Universiteit Stellenbosch.
Europese kuskrap Carcinus maenas European shore crab Seedier Europa Word gemonitor
Europese perdeby Polistes dominula European paper wasp Perdeby Europa Nagevors
Grootbekbaars Micropterus salmoides Largemouth bass Varswatervis Noord-Amerika Word gemonitor
Indiese spreeu Acridotheres tristis Common Myna Voël Asië Word gemonitor
Kleinbekbaars Micropterus dolomieu Smallmouth bass Varswatervis Noord-Amerika Word gemonitor
Mediterreense mossel Mytilus galloprovincialis Mediterranean mussel Seedier Middellandse See Word gemonitor
Spikkelbaars Micropterus punctulatus Spotted bass Varswatervis Noord-Amerika Word gemonitor
Rooimoeraskreef Procambarus clarkii Red swamp crawfish Varswaterkreef Noord-Amerika Word gemonitor

Sien ook

wysig