Europese perdeby
Die Europese perdeby (Polistes dominula) is 'n perdeby wat inheems aan Europa, maar 'n indringerspesie in Suid-Afrika en Noord-Amerika is.
Europese perdeby | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. dominula
|
Binomiale naam | |
Polistes dominula (Christ, 1791)
| |
Sinonieme | |
Polistes gallicus Auctt. |
Die Europese perdeby het 'n geel-en-swart lyf en die antennas is oranje. Die pote word nie ingetrek tydens vlug nie; dus hang dit onder sy lyf.
Bronne
wysig- http://landbou.com/bedrywe/navorsing-oor-perdebye-kan-boere-help/[dooie skakel]
- http://www.capetowninvasives.org.za/sites/default/files/uploads/documents/Wasp%20ID%20guide%20-%20Version%203.pdf[dooie skakel]
- Quest - Science for South Africa. Volume 11, number 2, 2015 ISSN 1729-830X