Maak hoofkeuseskerm oop

Die Europese rietsanger (Acrocephalus palustris) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël in welige plantegroei, varing-en-doring woudrande, rivierruigtes en digte tuin. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 8 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Warbler.

Europese rietsanger
Acrocephalus palustris (Marek Szczepanek).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. palustris
Binomiale naam
Acrocephalus palustris
(Bechstein, 1798)

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Acrocephalus palustris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.