Gevlekte heuningwyser
Die gevlekte heuningwyser (Indicator variegatus) is 'n skaars tot gelokaliseerde redelik algemene standvoël van woude, digte boomveld en valleibosveld. Die voël is 19 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Scaly-throated Honeyguide.
Gevlekte heuningwyser | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | I. variegatus
|
Binomiale naam | |
Indicator variegatus Lesson, 1830
|
Geluid
wysig'n Insekagtige, buiksprekende tril trrrrrr wat aan die einde styg, herhaal met 1-2 minute intervalle. Dieselfde roepplek word vir maande of jare gebruik.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Indicator variegatus. |
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Indicator variegatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7