Spoorvlerkkiewiet
Die Spoorvlerkkiewiet (Vanellus spinosus) is 'n skaars voël en swerwer. Die voël is 5 keer opgeteken in Noord-Namibië, Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Gewoonlik kom die voël voor in groot riviere en vloedvlaktes verder noord in Afrika. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 135 - 175 gram met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as Spur-winged Lapwing.
Spoorvlerkkiewiet | |
---|---|
'n Spoorvlerkkiewiet in Dakar, Senegal | |
Roepe by Turkanameer, Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. spinosus
|
Binomiale naam | |
Vanellus spinosus (Linnaeus, 1758)
| |
Sinonieme | |
Charadrius spinosus Linnaeus, 1758 |
Fotogalery
wysig-
'n Spoorvlerkkiewiet in Beer-Sheva, Israel
-
Eier
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vanellus spinosus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Vanellus spinosus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)