Bloukuifvlieëvanger
Die Bloukuifvlieëvanger (Trochocercus cyanomelas) is 'n algemene standvoël in woude, sommige beweeg in die winter na laer gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Blue-mantled Flycatcher.
Bloukuifvlieëvanger | |
---|---|
Wyfie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. cyanomelas
|
Binomiale naam | |
Trochocercus cyanomelas (Vieillot, 1818)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Trochocercus cyanomelas". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)