Bosjakkalsvoël
(Aangestuur vanaf Buteo trizonatus)
Die Bosjakkalsvoël (Buteo trizonatus, sin. Buteo oreophilus trizonatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde standvoël wat in woude en plantasies in streke in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 45 – 50 cm groot, weeg 510 - 700 g met 'n vlerkspan van 1,0 - 1.2 meter. Die voël vang meestal knaagdiere, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Forest buzzard.
Bosjakkalsvoël | |
---|---|
Bosjakkalsvoël naby Louis Trichardt | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. trizonatus
|
Binomiale naam | |
Buteo trizonatus Rudebeck, 1957
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Buteo trizonatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Buteo oreophilus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)