Kopersuikerbekkie
Die kopersuikerbekkie (Cinnyris cupreus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Copper sunbird.
Kopersuikerbekkie | |
---|---|
Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Cinnyris cupreus
|
Binomiale naam | |
Cinnyris cupreus (Shaw, 1812)
| |
Sinonieme | |
Nectarinia cuprea |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Nectarinia cuprea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1