Kleinste klopkloppie
Die Kleinste klopkloppie (Cisticola ayresii) is 'n algemene standvoël in vogtige kortgrasveld, soms gaan hulle na laer hoogtes gedurende die winter. Die voël is 9 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ayres Cisticola.
Kleinste klopkloppie | |
---|---|
Pietermaritzburg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ayresii
|
Binomiale naam | |
Cisticola ayresii Hartlaub, 1863
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola ayresii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)