Grysrugtinktinkie
Die Grysrugtinktinkie (Cisticola subruficapilla) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in laaglandfynbos, Karoobossieveld en dorre, grasryke heuwelhange en verkies droër habitats as die Huiltinktinkie. Die afgesonderde bevolking in Noordwes-Namibië is minder algemeen en kan moontlik 'n afsonderlike spesie wees. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 – 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-backed Cisticola.
Grysrugtinktinkie | |
---|---|
Grysrugtinktinkie in die Namakwa Nasionale Park, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. subruficapilla
|
Binomiale naam | |
Cisticola subruficapilla (Smith, 1843)
| |
Sinonieme | |
Cisticola subruficapillus |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola subruficapilla". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)