Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bloukeelsuikerbekkie (Anthreptes reichenowi) is 'n amper-bedreigde, skaars standvoël in vogtige boomveld en plantasies. Die voël is 10 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Plain-backed Sunbird.

Bloukeelsuikerbekkie
Flickr - Rainbirder - Plain-backed Sunbird male (Anthreptes reichenowi).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. reichenowi
Binomiale naam
Anthreptes reichenowi
Gunning, 1909

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Anthreptes reichenowi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.