Mikstertmeeu
Die Mikstertmeeu (Xema sabini) is 'n algemene somertrekvoël na kuswaters, insluitend groot beskutte baaie. Hulle is seldsaam op land. Die streekbevolking is 5 000 - 10 000 voëls. Die voël word 27 – 32 cm lank, 160 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 85 – 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sabine's gull.
Mikstertmeeu | |
---|---|
In Ysland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Xema Leach, 1819
|
Spesie: | X. sabini
|
Binomiale naam | |
Xema sabini (Sabine, 1819)
|
Fotogalery
wysig-
In Alaska.
-
In vlug.
-
Museumeksemplare.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Xema sabini. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Xema sabini". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)