Afrikaanse naguil
(Aangestuur vanaf Caprimulgus pectoralis)
Die Afrikaanse naguil (Caprimulgus pectoralis) is 'n spesie in die Caprimulgidae familie, wat in Afrika suid van die ewenaar voorkom. Dit kom van die kus van Kenia suidwaarts tot by die suidelike dele van Tanzanië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Angola, tot by Malawi, Mosambiek, Botswana, Namibië, Suid-Afrika, eSwatini, Zambië en Zimbabwe voor. Sy kenmerkende en dikwels herhalende roep word vergelyk met die Engelse uitdrukking 'good-lord-deliver-us'. Sy naby familielid, die Swartskouernaguil kom in die meer tropiese gebiede voor.
Afrikaanse naguil | |
---|---|
C. p. fervidus in Limpopo, South Africa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Caprimulgiformes |
Familie: | Caprimulgidae |
Genus: | Caprimulgus |
Spesie: | C. pectoralis
|
Binomiale naam | |
Caprimulgus pectoralis Cuvier, 1816
|
Subspesies
wysig- C. p. pectoralis
- C. p. fervidus
- C. p. shelleyi
- C. p. crepusculans
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Caprimulgus pectoralis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Caprimulgus rufigena. |
Eksterne skakels
wysig- Tekening Geargiveer 2 April 2010 op Wayback Machine