Skopsuil
(Aangestuur vanaf Otus senegalensis)
Die skopsuil (Otus senegalensis) is 'n klein uil inheems tot Sub-Sahara Afrika.
Skopsuil | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Otus senegalensis (Swainson, 1837)
|
Identifikasie
wysigDie skopsuil het 'n unieke "prrrp" roep wat elke 5 sekondes herhaal word.
Verspreiding
wysigDie skopsuil kom wyd verspreid voor oor Suid-Afrika in savanne en bosveldgebiede. Verspreiding word verder aangetref noord vanaf Suid-Afrika tot in Angola, Zambië, die suide van die D.R. Kongo, Oos-Afrika en Ethiopië suid van die Sahara, tot in Wes-Afrika.
Bron
wysigAfrican Scops Owl: Atlas of South-African Birds