Blousuikerbekkie
Die blousuikerbekkie (Anthreptes longuemarei) is 'n skaars tot gelokaliseerde standvoël in miombo-boomveld. Hulle sluit dikwels by voëlgroepe aan en pare bly heeljaar saam. Die voël is 13 cm groot en weeg 10 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Western violet-backed sunbird.
Blousuikerbekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. longuemarei
|
Binomiale naam | |
Anthreptes longuemarei (Lesson, 1831)
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthreptes longuemarei". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7