Nonnetjie-uil
Die nonnetjie-uil of nonnetjiesuil (Tyto alba) is 'n uil met 'n hartvormige, wit gesigskyf en buitengewoon klein swart ogies.
Nonnetjie-uil | |
---|---|
Nonnetjie-uil in Lancashire, Engeland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. alba
|
Binomiale naam | |
Tyto alba (Scopoli, 1769)
| |
Verspreiding van die nonnetjie-uil | |
Sinonieme | |
Strix alba Scopoli, 1769 |
Habitat
wysigUiteenlopend, van woestyne tot klam savanne. Dit word dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture soos voerskure, vandaar die Engelse naam Barn owl.
Geluid
wysigWisselende roepe, waarvan die algemeenste 'n onheilspellende 'sjreee' is.
Galery
wysig-
Nonnetjie-uile
-
Nonnetjie-uil
-
Skedel
-
Ligte en donker nonnetjie-uile
-
'n Nonnetjie-uil in vlug
-
Volwasse nonnetjie-uil in vlug met prooi in Norfolk
-
Tyto alba guttata
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika – Tweede Uitgawe, ISBN 1-86872-034-9
- Roberts Bird Guide, A comprehensive field guide to over 950 bird species in southern Africa, ISBN 978-1-77009-714-8