Maak hoofkeuseskerm oop

Die kleinsingvalk (Melierax gabar) – ook bekend as die witkruissperwer – is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat in Suider-Afrika voorkom. Die voël word 28 – 36 cm groot, en weeg 110 - 220 g met 'n vlerkspan van 60 cm. Die voël is 'n veelsydige roofvoël. In Engels staan die voël bekend as Gabar goshawk.

Kleinsingvalk
Gabar Goshawk (Micronisus gabar).jpg
'n Volwasse kleinsingvalk in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
G.R. Gray, 1840
Spesie:
M. gabar
Binomiale naam
Micronisus gabar
(Daudin, 1800)
Sinonieme

Melierax gabar

Sien ookWysig

BronWysig

  1. BirdLife International (2009). "Melierax gabar". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.4. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 8 Augustus 2011.

Eksterne skakelWysig