Oranjekeelkalkoentjie
Voëlspesie
(Aangestuur vanaf Macronyx capensis)
Die Oranjekeelkalkoentjie (Macronyx capensis) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige grasveld van seevlak tot berghoogland. Die voël is 20 cm groot en weeg 45 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Longclaw.
Oranjekeelkalkoentjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. capensis
|
Binomiale naam | |
Macronyx capensis (Linnaeus, 1766)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Macronyx capensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)