Gunningjanfrederik
(Aangestuur vanaf Sheppardia gunningi)
Die Gunningjanfrederik (Sheppardia gunningi) is 'n klein voël wat voorkom in die ooste van Afrika van Kenia tot Mosambiek, en is vernoem na J. W. B. Gunning.
Gunningjanfrederik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. gunningi
|
Binomiale naam | |
Sheppardia gunningi Haagner, 1909
|
Die spesie is 'n woudbewonener en insekvreter verwant aan die klein vlieëvangers algemeen bekend as spekvreters; en soos hierdie was die spesie voorheen saam met lysters (Turdidae) geplaas.
Die Gunningjanfrederik word geaffekteer deur habitatverlies. Aangesien dit meer algemeen voorkom as voorheen geglo, is die spesie se status van Kwesbaar na Naby bedreig verlaag in die 2007 Rooi Lys van Bedreigde Spesies.[1]
Sien ook
wysigBronne
wysig- BirdLife International (2004). Sheppardia gunningi. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
- BirdLife International (2007a): [ 2006-2007 Red List status changes Geargiveer 14 September 2008 op Wayback Machine ]. Verkry 2007-AUG-26.
- BirdLife International (2007b): East Coast Akalat - BirdLife Species Factsheet Geargiveer 14 Desember 2008 op Wayback Machine. Verkry 2007-AUG-28.
Verwysings
wysig- ↑ Sien BirdLife International (2007a,b).