Europese vleisanger
(Aangestuur vanaf Acrocephalus schoenobaenus)
Die Europese vleisanger (Acrocephalus schoenobaenus) is 'n redelik algemene Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sedge warbler.
Europese vleisanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. schoenobaenus
|
Binomiale naam | |
Acrocephalus schoenobaenus (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding Somer Winter | |
Sinonieme | |
Motacilla schoenobaenus Linnaeus, 1758 |
Fotogalery
wysig-
'n Europese vleisanger in België.
-
Vleisanger besig om te sing.
-
Die een het pas 'n insek gevang.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Acrocephalus schoenobaenus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Acrocephalus schoenobaenus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)