Rooibekrenostervoël
(Aangestuur vanaf Buphagus erythrorhynchus)
Die Rooibekrenostervoël (Buphagus erythrorhynchus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en boomveld en dwaal gereeld tot buite sy normale gebied. Hulle word gewoonlik by wild en vee gesien. Die voël is 19 cm groot en weeg 42–59 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed Oxpecker.
Rooibekrenostervoël | |
---|---|
'n Rooibekrenostervoël in die Sabi Sand-wildreservaat, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. erythrorhynchus
|
Binomiale naam | |
Buphagus erythrorhynchus Stanley, 1814
| |
Verspreiding |
Fotogalery
wysig-
Eier van die rooibekrenostervoël.
-
'n Rooibekrenostervoël op 'n rooibokooi in die Nasionale Chobewildtuin, Botswana.
-
Op 'n koedoekoei in die Pilanesberg Nasionale Park, Suid-Afrika.
-
Op 'n buffel in Suid-Afrika.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Buphagus erythrorhynchus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooibekrenostervoël.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooibekrenostervoël